For Rent   >   South Africa Flag  South Africa   >  Kwazulu-natal  >  Ugu District Municipality  >  Hibiscus Coast  >  Margate
close map
Pic:1 of 2
Pic:2 of 2
  • R500
  • 2 bedrooms
Vakansie Akkommodasie
Vakansie Akkommodasie in Uvongo 5 km voor Margate. Die Suidkus inwoners glo die Sardien Loop begin wanneer die laaste alwyn blom,hoofsaaklik in Junie,Julie. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate wat coke by die kroeg bestel. Ons bied U selfsorg akkommodasie wat loop afstand vanaf Uvongo se swemstrand en winkels is. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval,huur van bote,kunsstalletjies en wonderlike visvang. Uvongo het n warm subtropiese klimaat. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate.
Like ons asb op die Facebook page Skakel ons nou op 0798168027


watch?v=3TKjZpoLWhM

watch?v=4UeYNHESTx8

watch?v=cW_sITggGSg

Akkommodasie-op-die-Suidkus/232787593403046
Vakansie Akkommodasie
Vakansie Akkommodasie in Uvongo 5 km voor Margate. Die Suidkus inwoners glo die Sardien Loop begin wanneer die laaste alwyn blom,hoofsaaklik in Junie,Julie. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate wat coke by die kroeg bestel. Ons bied U selfsorg akkommodasie wat loop ...

View more